Komplimentêre kleure in ñ Ostreospermum blom in die natuur.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on November 10, 2018 at 7:02am

Ek kan maar net sê baie dankie vir jul tyd om te kyk en kommentare te lewer, waardeer elkeen daarvan. DIT IS NAWEEK, GENIET DIT!

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 9:25pm

Die natuur in sy volmaaktheid ... en volmaak gefotografeer.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 7:47pm

Pragfoto, Willie!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 9, 2018 at 6:03pm

perfek willie!!!

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:13pm

Lieflik Willie

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:34pm

Treffend, Willie.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 11:09am

Dis perfeksie soos net die natuur dit kan doen. Pragtig Willie!

Comment by Mara on November 9, 2018 at 10:02am

Asemrowend mooi!

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 9:41am

Wat kan nou mooier wees as die natuur self.. welgedaan met die temafoto Willie!

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:12am

n Treffend foto wat jy baie goed uitgevoer het WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html