Hierdie is deel van 'n laslappie-kombers wat my en Gerrie se ma baie jare gelede gemaak het. Ek onthou nog een van die lappies was 'n rokkie van my wat sy ook gemaak het. Ek deel graag die helder kleure met julle want sy was 'n baie vrolike mens.

Views: 141

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 25, 2013 at 10:55pm

Baie, baie mooi!

Comment by gabriel parsons on October 25, 2013 at 11:27am

Pragtig met net so pragtige herinnering

Comment by Tina le Grange on October 24, 2013 at 9:16pm
Dankie baie Pierre
Comment by Pierre Hardinge on October 24, 2013 at 8:03pm

Uitstekend gedoen!

Comment by Tina le Grange on October 24, 2013 at 6:44pm

Dankie Piet - ek waardeer

Comment by Piet Nel on October 24, 2013 at 6:34pm

Pragtig goed gedoen Tina

Comment by Tina le Grange on October 24, 2013 at 5:33pm

Baie dankie Annelize.

Ja, sus Gerrie;  haar eie handewerk.  Sy was mos altyd besig :-)

Comment by Gerrie Lambrechts on October 24, 2013 at 4:50pm

Met baie geduld en liefde gewerk, so mooi laat my sommer verlang, met trane in my oë.  Baie spesiale foto.

Comment by Annelize Barnard on October 24, 2013 at 4:24pm

mooi

Comment by Tina le Grange on October 24, 2013 at 3:26pm

Dankie Doretha

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html