Views: 98

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 5, 2015 at 12:09am

Baie dankie julle almal!

@ Emsie.. ek wens ek kon met layers werk.. daar kan jy toor met 'n foto

@ Elna, as jy PS en Faststone het is dit die pad: In PS.. Filter>Render>Lens flair

Pixelate> Fragment

Faststone: Effects>Frame Mask 94. Jy kan heel laaste 'n dun raampie ook onder Effects maak.

Lekker speel!

Comment by jan jordaan on July 4, 2015 at 8:37pm

UITSTEKEND 

Comment by Emsie Deysel on July 4, 2015 at 6:19pm

Baie mooi, het jy dit met layers gedoen?

Comment by Lientjie Beyer on July 4, 2015 at 5:56pm

Mooi verwerking Anita, iets besonders..

Comment by Tersia Weitsz on July 4, 2015 at 5:05pm

Behoorlik opgedollie, mooi Anita

Comment by Dine Potgieter on July 4, 2015 at 4:07pm

Pragtig gedoen!

Comment by Elna Geringer on July 4, 2015 at 11:57am

baie goed gedoen Anita en jy kielie behoorlik my nuuskierigheid tov die metode wat jy gebruik het

Comment by Willie Schoombee on July 4, 2015 at 11:44am

Anita ja dit is baie interessant en goed verwerk. Pragtig!

Comment by Anita du Toit on July 4, 2015 at 9:24am

Dankie Piet, Engela, Gerrie en Vida vir die hou van!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 4, 2015 at 8:51am

Interessant met mooi kleure.  Hoe lyk die oorspronklike foto?

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html