Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Sjoe, dit lyk lekker! Mooi temafoto, Anita.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Mooi eenvoud met 'n sirkel ontwerp. Die lig en beligting is goed, maar ek wonder of die melktert nie beter moes uitstaan nie? Miskien bietjie helderder. Verder baie mooi.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Nammies verby. Jy slaag 100% daarin om my vreeslik lus te maak vir melktert. BGG Anita

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Sjoe...hoe water my bek nou....en dis nie vir daai pers blommetjie nie:-))Puik werk Anita.

Comment by Dawid Roos on Thursday

Baie mooi Anita..

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Wow Anita, pragtig!!!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Ek wonder of die melktertkultuur nie dalk uniek aan ons land is nie. Pragtige lusmaak-foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi geneem, goed foto.  Lyk sommer baie lekker.

Comment by Albertyn Potgieter on Thursday

Well done Anita!! Pragtige komposisie en uitbeelding van 'n GROOT gunsteling!! Dit LYK sommer yummy!!

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Dit lyk heerlik! Goeie tema-foto Anita.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html