Tina, groen en goud teen die All Blacks as ek reg onthou.
Jammer dis 'n selfoon foto en nie goed nie. Ons mag ongelukkig nie camera's ingeneem het nie.
Ek loop weer rond die naweek en sien julle weer Maandag

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on October 17, 2018 at 1:20pm

Dankie vir almal se kommentare op my foto.

DIT WAS ENGELAND - Jammer

Comment by Christa Snyman on October 11, 2018 at 9:20pm

Baie mooi temafoto, Susan. Geniet die rondloop!

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 6:04pm
mooi een Susan
Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 4:00pm

Is dit nie teen Engeland nie?  Dis 'n baie mooi, kleurvolle foto. Die aksie en agtergrond is goed. Die foto lyk effe kloksgewys gedraai, as ek na die doelpale kyk.

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 3:22pm

Geniet die naweek! Moontlik die Engelse?

Comment by Willie Schoombee on October 11, 2018 at 3:18pm

Susan ook ñ mooi een van hierdie kultuur sport....lekker rondloop hoor!

Comment by Magda vd Merwe on October 11, 2018 at 3:05pm

Baie goeie kultuur foto Susan

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 2:26pm

 Mooi aksie Susan.

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 12:57pm

Lekker rondloop Susan. Mooi foto

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 12:46pm

Stem oor tema... jammer jy mag nie jou kamera ingevat het nie..

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html