Op pad na die "Hel" (Swartberge). Op volgrootte skerper fokus.

Views: 44

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 9:06pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:30pm

Ons is jare gelede met 'n Ford Bakkie hier af en om vele draai het ons soos die treine in die Oos-Kaap gemaak met hulle "reverse" Met die twee-wiele het dit darm seker makliker gegaan. Mooi gedoen Christa. Dis een van my gunsteling passe

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 3:26pm

Christa ek hou van die zig-zag-pad wat my ook verder neem na bo;  goed raakgesien.

Comment by Doretha Kock on February 24, 2018 at 1:26pm

Lieflike foto, Christa.

Comment by Dine Potgieter on February 24, 2018 at 10:23am

Baie mooi! Ek is twee keer hier af, eerste met 'n Kia Sportage (en die pad is baie rybaar, net stadig) en tweede keer te voet, as deel van die Donkey Trail.

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 8:04am

Baie mooi foto Christa

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 7:43am

Pragtig Christa, en my oog volg die pad wat so zig zag teen die berg uit

Comment by Willie Schoombee on February 24, 2018 at 7:20am

Ek dink ñ mens kan die pad seker net met motorfietse aanpak. Mooi foto Christa en sommer bietjie aksie ook daarby. WD!

Comment by Anita du Toit on February 23, 2018 at 11:16pm

Mens kan darem net die padbouers van lank lank gelede bewonder vir hulle vernuf met die minimum toerusting. Pragtige foto Christa!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html