Van die pragtige blomme wat ons by Postberg reservaat in 2016 gekry het. Op volgrootte skerper fokus.

Views: 31

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 28, 2018 at 9:54pm

Dankie aan elkeen van julle vir die kyk en kommentaar, waardeer.

Comment by JJ on February 26, 2018 at 12:51pm

Pagtig! 

Comment by Tina le Grange on February 25, 2018 at 6:39pm

Mooi vrolike voorgrond Christa met die lae horison

Die rots regs is mooi op 'n derde geplaas en dien as fokuspunt.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 25, 2018 at 11:17am

Baie mooi kleurvolle foto. Eendag gaan dit weer so lyk.

Comment by gabriel parsons on February 25, 2018 at 7:59am

Prag foto Christa

Comment by Bobby Lowe on February 25, 2018 at 7:24am

Pragtig.

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 10:59pm

Wat 'n fees moes dit gewees het.. ek hou van die horison op 'n derde.. PRAGTIG verby Christa!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html