Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:02pm

Lieflike foto Vida.. ditto op almal se kommentare!

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 2:50pm

Prentjie boek mooi. Dit is ongelooflik wat jy hier deur jou lens gesien het Vida. BGG en beslis 'n foto om op trots te wees

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:42pm

Indrukwekkende foto Vida. BGG!!

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:18pm

Mooi temafoto Vida. Die lig is absoluut fantasties.

Comment by Mark on September 11, 2019 at 5:47pm

Wow, baie mooi geneem. Mooi verwerking, die bietjie donkerder onderbeligting werk vir my.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 3:56pm

Mooi foto met die goue randjie.

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 3:39pm

Die kleure in die foto is pragtig en 'n baie goeie tema-foto Vida!

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 2:37pm

Vida goed uitgevoer met daardie silwer randjie om die wolk, die foto demonstreer die impak van lig pragtig. WD!

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:52pm

Treffende foto, Vida.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html