Baie dankie vir elkeen wat kommentaar gelewer het by die vorige tema-foto, ek waardeer dit baie.

As ek reg onthou uit my skooljare se Aardryskunde word hierdie wolke Cumulus wolke genoem. Dit was baie lank gelede:)

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 13, 2019 at 8:14am
Baie mooi Rika
Comment by Tina le Grange on September 12, 2019 at 9:23pm

Puik Rika!!!

Comment by Pine on September 12, 2019 at 8:02pm

Indrukwekkende foto Rika met ń goeie verwerking!

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:50pm

Dis pragtig met die verwerking van kleur na S&W. Goeie temafoto Rika.

Comment by Josef Steyn on September 12, 2019 at 5:08pm

Mooi lig en mooi temafoto Rika. As jy meer presies wil wees is die wolke waarskynlik cumulus nimbus.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 3:37pm

S/W werk goed omdat die kontras mooi is.  In kleur is die wolke gewoonlik oorbelig.

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 3:20pm

Uitstekend vir S/W fotografie dit dra by tot sterker kontras.... pragtig uitgevoer Rika.

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 2:23pm

Jy het hierdie wolke perfek gekry met die strale Rika. Die verwerking dra by tot 'n baie mooi foto

Comment by Vida van Schalkwyk on September 12, 2019 at 12:35pm

beautiful rika!

Comment by Mark on September 12, 2019 at 11:27am

Rika dis baie mooi foto, ek dink dit werk baie mooi in swart en wit, ligstrale mooi sigbaar. WD

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html