Die foto is ook by Lake Naverone geneem.
Vida dis 'n privaat vakansie oord aan die onderkant van die Drakensberge. As jy deur Underberg ry oppad na die Sani Pas toe kry jy die plek. Jy kan net Lake Naverone google en dan kan jy sien waar is dit.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on January 13, 2019 at 1:42pm

Baie dankie almal vir die Kyk, like en kommentare, waardeerdit opreg

Comment by Anita du Toit on January 12, 2019 at 4:15pm

Baie baie mooi Susan!! Dis so lekker om na te kyk. WD

Comment by Elna Geringer on January 12, 2019 at 3:07pm

Dit is beslis een van KZN se mooiste juwele hierdie. BGG Susan

Comment by Rika Schoeman on January 12, 2019 at 9:39am

Daardie blou berge in die agtergrond laat my dink aan Johannes Kerkorrel se "Al lê die berge nog so blou" Baie mooi Susan!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2019 at 9:28am

Baie mooi Susan.

Comment by Riaan on January 12, 2019 at 8:57am

wow Susan perfek, perfek en die atmosfeer wat dit skep is beslis die van 'n geniepsige, stil en by uitstek 'n heerlike veld reuk. ek kan my so indink

Comment by Bruwer Burger on January 12, 2019 at 8:24am

Dit is pragtig Susan.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2019 at 6:45am

Dis pragtig - 'n uitstekende foto vir die tema. Maar gister se foto was die treffer!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2019 at 6:13am

Baie mooi gedoen Susan

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2019 at 3:09am

Susan ook net so uitstekend, pragtige komposisie. Mooi uitgevoer!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html