Een middag laat in die Vrystaat by Golden Gate het die son agter die berg in beweeg en dit het die effek in die wolke tot gevolg gehad.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 6:17am

Die spel van lig is wonderlik, baie dankie aan elkeen wat gekyk en kommentaar gelewer het. 

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:13pm

Mooi lig en mooi foto Willie.

Comment by Johan Ayres on September 11, 2019 at 5:33pm

Pragtige en dramatiese ligkuns foto. 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 3:49pm

Baie mooi Willie, ek het soort gelyke wolke gister hier afgeneem.  Dit was so donderweer  wolkies.

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 1:57pm

Die ligspel op die wolke is baie mooi en ook die uitwaaier effek is pragtig. Goed gedoen Willie!

Comment by Mark on September 11, 2019 at 1:11pm

Dis amper asof n natuurlike Vignet gevorm is op die wolke aan die kante, met helder verlig in middel, goed raak gesien om te neem. Ek sal vdag ook dan n "ligkuns " laai Willie

Comment by Doretha Kock on September 11, 2019 at 12:48pm

Dit is pragtig, Willie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 11, 2019 at 9:16am

hou baie van die foto

Comment by Koos de Wet on September 11, 2019 at 8:33am

Baie mooi Willie. Is dit die lig wat opkom oor ons donker droewige land. n Foto van hoop>

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 8:31am

Puik Willie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html