voorbeeld van 'n Sotho-hut (se dak) wat gebou is by die botaniese tuine, Bloemfontein ... die dekgras is inheems aan die Vrystaat en help om die hut koel te hou
Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 7:51am
Jy het darem maar die vermoë om met iets anders vorendag te kom! Hierdie foto is onverwags, maar pragtig en baie interessant. Goeie beligting ook, in ag genome dis binne-in 'n hut. Hier is 'n kombinasie van lyne, vorms en tekstuur. Die lyne kom sterk oor weens die kontras van die swart pale teen die gras. Baie mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool