voorbeeld van 'n Sotho-hut (se dak) wat gebou is by die botaniese tuine, Bloemfontein ... die dekgras is inheems aan die Vrystaat en help om die hut koel te hou

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 7:51am

Jy het darem maar die vermoë om met iets anders vorendag te kom! Hierdie foto is onverwags, maar pragtig en baie interessant. Goeie beligting ook, in ag genome dis binne-in 'n hut. Hier is 'n kombinasie van lyne, vorms en tekstuur. Die lyne kom sterk oor weens die kontras van die swart pale teen die gras. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 21, 2019 at 6:30pm

Goeie foto.  Ek dink altyd daar kruip spinnekoppe weg.

Comment by Josef Steyn on November 21, 2019 at 4:12pm

Skerp foto van die ruwe dak Vida.

Comment by Mark on November 21, 2019 at 1:57pm

Mooi Tema foto en mooi foto om die boustyl te wys

Comment by Elna Geringer on November 21, 2019 at 1:46pm

Ek dink die tema is mooi duidelik isn die foto Vida

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 12:47pm
Baie goed gedoen
Comment by gabriel parsons on November 21, 2019 at 9:20am

Baie mooi en interessant

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html