Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 7:56am

Hier is verskillende leidende lyne met diepte, wat mens so oog lei na die helder aanduidings agter. Hierdie foto is waarskynlik vryhand geneem en daarom is die foto nie heeltemal skerp nie, maar jy het goed gedoen. Mooi kleure ook. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 21, 2019 at 6:33pm

Goed geneem.

Comment by Ella Fourie on November 21, 2019 at 5:02pm

Goeie foto Gabriel, hou van weerkaatsings.

Ek wil met jou saamstem, daar is plek vir "besige" fotos.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2019 at 4:51pm

dankie vir die terugvoer

Comment by Josef Steyn on November 21, 2019 at 4:21pm

Jy het skitterend gedoen Gabriel. In beligtings soos waarmee jy hier moes werk en gegewe dat jy uit die hand moes skiet het jy 'n besonderse resultaat bereik. Die aantal lyne wat bykans neig na 'n 'vanishing point' is treffend vir die tema. Ek stem saam met jou algemene opmerking.

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 3:45pm

Dankie vir jou antwoord Gabriel, dit maak vir my sin en laat mens nogal meer kyk na detail

Comment by gabriel parsons on November 21, 2019 at 3:12pm

Dankie julle almal interessante krit. Tersia ek het die foto tydens n lang aansluiting wag periode in Dubai geneem, Donald,  Mark eenvoud is in die soort fotos nie n prioriteit nie. Google gerus 750+busy picures and images. Daar kan jy sien dat party mense spesialiseer daarin om besige fotos te neem . Of n mens daarvan hou of nie is nie tersake nie dit is fotos wat algemeen geneem en aanvaar word. Sterkte

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2019 at 2:08pm

interessant...… lyne is daar genoeg , eenvoud ?...……………...wat my in die bos gooi is die kerel in die regterkant "waar gaan hy heen?"

Comment by Mark on November 21, 2019 at 1:43pm

Baie goeie tema foto , ek glo hier is genoeg lyne om dit suksesvol te maak. Ek dink net nie die dubbel visie(of weerkaatsing tegniek) werk so lekker op n mensse oog nie.

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 12:46pm
Baie mooi lyne Gabriel maar jy verneuk my oë met weerkaatsings, vertel bietjie meer

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html