Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts yesterday

Mooi gesien en geneem.

Comment by Elna Geringer yesterday

Kleurvol beslis en tema foto 100%.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Tuesday

mooi foto ... miskien die perspektief verstel sodat die oorfleuling uit geskakel is

Comment by Josef Steyn on Monday

Ek hou van die foto. Dit prikkel my om te kyk. Lekker kleurvol.

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Hierdie foto wikkel my oë so bietjie heen en weer voor hulle tot ruste kom. Die onderste deel is 'n goeie fokuspunt met die veelkleurigheid daar. Die bakstene weerskante verskaf goeie balans. Dis 'n goeie foto ver die tema en is goed uitgevoer. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html