Onder het ek sommer net ietsie anders ingebring om die foto op te kikker

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:20pm

Puik gedoen Anita

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 9:12am

Mooi lyne wat jy bewerkstellig het Anita. Ek hou ook van die groen handvatsel wat die foto ophelder.

Baie mooi.

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 8:24am

WOW PUIK 

Comment by Hennie Cronjé on March 11, 2018 at 6:55pm

Ek hou meer vd boonste foto - dis pragtig! Baie goed uitgevoer met mooi eenvoud en kontras. Ook 'n mooi diagonale plasing. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on March 11, 2018 at 5:38pm

Baie mooi foto Anita, hou van die een met die blom op. WG

Comment by Tersia Weitsz on March 11, 2018 at 4:37pm

Anita, jy's erg kreatief, ek hou van jou foto en die weerkaatsing mooi.  Maar jou foto met jou blom bo op die mes is vir my ongelooflik mooi

Comment by Anita du Toit on March 11, 2018 at 2:20pm

Comment by Lynne Rapson on March 11, 2018 at 2:00pm

Wow!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html