F/5.6, ss 1/2500 en ISO-800
Om die vink so te vang is harde werk en geen geluk nie...

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:42am

BAIE MOOI 

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2019 at 6:06am

Pragtig! Daardie uitgestrekte vlerkies is iets besonder met die mooi kontraste daarop. Hierdie foto geskied tipies onder moeilike omstandighede. Omdat mens na bo die foto neem, het jy helder lug in die agtergrond. Dit maak dat die voëltjie, wat gewoonlik onder hang, onderbelig uitkom. Hier is iets daarvan, maar jy het dit goed hanteer. Verder, die nessies neig altyd om oorbelig uit te kom. Ek dink hul weerkaats lig. Dit het ook hier gebeur, maar dit kan ook deel wees van die oorbeligte lug. Alles in ag genome dink ek jy het hierdie moeilike omstandighede goed hanteer.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:36pm

Pragtig, jou geduld is beloon!

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:20pm

Uitstekend Hendrik.Dis baie geduld se resultate.

Comment by Debbie Johnstone on October 21, 2019 at 4:45pm

Wow dit is pragtig gedoen. Hoop ek mag ook eendag sulke mooi fotos neem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html