Dankie vir elkeen se kommentaar by die makro stuifmeelkoppie!

Aanvanklik het ek gedink dit sal maklik wees om die kers af te neem, maar dit was toe 'n groter uitdaging as wat ek gedink het. Ek het op die ou einde die kers onder die lessenaar staangemaak met 'n swart doek aan die agterkant en onder die lessenaar ingekruip om die foto te neem.

Ook weet ek nie of daar dalk te veel negatiewe ruimte is nie?

Views: 43

Albums: Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:08pm

Puik Rika!

Ja, fotograwe glo aan "if you don't use it, you loose it" - hier praat ek nou van spiere  :-)

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 11:29pm

Pragtig.. ja dit is nogal 'n moeilike onderwerp

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:12pm

Pragtige eenvoud Rika!,

Comment by Gerrie Lambrechts on February 18, 2020 at 7:58pm

Puik foto, beslis die moeite werd om onder die lessenaar in te kruip.  Ons kan nogal lawwe goed aanvang.

Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2020 at 7:09pm

'n Pragtige en goeie foto met minimalisme. Baie geod gedoen!

Comment by Elna Geringer on February 18, 2020 at 12:10pm

Ai jai jai, wat ons tog nie alles sal doen vir die "regte" foto nie. Baie kreatief Rika en kan al sien hoe kruip jy op die grond rond.............

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 12:01pm

SJOE MAL OOR JOU FOTO, PUIK 

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 11:36am

Goed gedoen Rika

Comment by Doretha Kock on February 18, 2020 at 10:50am

Mooi voorbeeld, Rika.

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 9:44am

Goed gedoen Rika. Ek vermoed dieselfde effek kan met verskillende heveelhede leë ruimte verkry word, solank dit nie te min raak nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html