In die oggend staan ek al reg.
Vir die son om my te brand.
Sandstorms wat my aanrand.
Teen al dit alles sal ek veg.

Duin 45

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Flip Ferreira on Friday

Pragtige foto Debbie, jy moet Hennie se Wit en Swart oop die een probeer

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige kleure en goeie eenvoud. Goed gedoen!

Comment by Mark on Friday

Mooi landskap foto, met mooi ware kleure

Comment by Josef Steyn on Friday

Baie mooi foto Debbie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Besondere kleure, mooi foto.

Comment by Debbie Johnstone on Friday

Baie dankie vir al die mooi kommentare.
Hennie ek het ook gedink dis te besig, maar moes seker maak. Dankie ek gaan nog probeer.
Ek leer so lekker hier.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Dankie vir die gediggie. Hierdie foto is pragtig. Die komposisie is baie goed en ek hou van die diagonale lyn wat die boom as’t ware verbind met die agtergrond. Die kleure is pragtig en die fokus mooi skerp. Daar is verskillende sienings oor wat minimalisme is, maar persoonlik voel ek hier is te veel detail daarvoor. Dis ‘n foto met uitstekende eenvoud. Minimalisme sien ek as ekstreme eenvoud. 

Comment by Dine Potgieter on Thursday

Baie mooi! Die wildste dag buite is beter as die beste dag op kantoor.

Comment by Carol van Aswegen on Thursday

WD dit is sooooo mooi

Comment by Debbie Johnstone on Thursday

Dankie Linda. By Duin 45. Namibia

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html