Tema Nag fotografie Vuur

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on Thursday

Baie dankie Christa.

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Baie mooi, Doretha.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Baie dankie aan elkeen.

Comment by Susan on Tuesday

Baie mooi. Ek glo daar is 'n vleisie gebraai na die tyd

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Baie mooi, goed gedoen met die kleure.

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Dis 'n goeie foto vir nagfotografie, wat ook goed en mooi uitgevoer is. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Tuesday

mooi foto

Comment by Josef Steyn on Tuesday

Goed gedoen om beligting reg te kry. Mooi vuur.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Doretha jy het hier twee van die moeilikste kombinasies om te fotografeer. Dit is veral die geel van die vlamme  wat maklik oorbelig en dan wit vertoon. Ek sal sê dit was tog ñ aanvaarbare poging. Die gloed onder vertoon baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Tuesday

Gloed van die kole en die vlamme pragtig Doretha

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html