Tema : Nag toneel St Francisbaai

Baie dankie aan al die skolers wat by gister se foto stil gestaan het. Hennie Dankie vir jou verduideliking. Julle is die beste

Vandag se foto is my laaste vir die tema. Dis ook in St Francis geneem en ek het op dieselfde plek gestaan as met gister se foto. Hierdie huis het elke aand so 20h00 “wakker” geword met al die ligte wat aangesit is. Aanvanklik was dit die weerkaatsing wat my oog gevang het maar ek hoor graag by julle of dit by die tema pas. Ek het die verwerking in LR begin en klaar gemaak in PS. Die 2de foto is die oorspronklike foto waar ek met die “Hue Slider” gespeel het. Laastens het ek skerp gemaak

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 100 mm
Tyd 5 sek
f/16
ISO 1600
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 69

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Wednesday

ONDERSTE EEN UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Die boonste een is vir my treffend, baie mooi.

Comment by Ronnie Bresser on Wednesday

Baie mooi Elna.

Comment by gabriel parsons on Wednesday

Baie pragtig Elna Git is n uitstekende Foto.

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Beide foto's is pragtig Elna die onderste een straal pragtige warmte uit. WD!

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Dis n lieflike foto Elna, maar die onderste een  met die geeler ligte trek my meer, sterretjie ligte en weerkaatsing is baie mooi

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Elna dis nou besonderse mooi foto's. WG

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday

pragtig. hou van die onderste foto se kleur... het meer die voorkoms van n nag foto

Comment by Elna Geringer on Wednesday

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html