Tema : Nag toneel St Francisbaai

Baie dankie aan al die skolers wat by gister se foto stil gestaan het. Hennie Dankie vir jou verduideliking. Julle is die beste

Vandag se foto is my laaste vir die tema. Dis ook in St Francis geneem en ek het op dieselfde plek gestaan as met gister se foto. Hierdie huis het elke aand so 20h00 “wakker” geword met al die ligte wat aangesit is. Aanvanklik was dit die weerkaatsing wat my oog gevang het maar ek hoor graag by julle of dit by die tema pas. Ek het die verwerking in LR begin en klaar gemaak in PS. Die 2de foto is die oorspronklike foto waar ek met die “Hue Slider” gespeel het. Laastens het ek skerp gemaak

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 100 mm
Tyd 5 sek
f/16
ISO 1600
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 69

Albums: Tema Fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Wednesday

Dis albei vir my mooi en wys nou maar net weereens hoe kleur 'n foto total kan verander

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Dis baie moeilik om tussen die twee te kies, albei is pragtig, Elna.

Comment by Neville Hein on Wednesday

Pragtige foto Elna.

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Pragtig! Die onderste een straal 'n warm atmosfeer uit, maar die beligting in die boonste een is meer realisties.

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Baie mooi foto's Elna - onderste een trek my

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Regtig 'n mooi temafoto Elna!

Comment by Rassie van Graan on Wednesday

Ditto Elna!

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Sekerlik pas dit by die tema. Mooi gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Dis pragtig en vol karakter. Perfekte beigting en mooi skerp. Baie goed gedoen.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Die boonste een is vir my pragtig Elna!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html