Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on August 15, 2018 at 1:55am

Wow!! Pragtig Anita.

Comment by Pieter Steyn on August 14, 2018 at 5:17am

baie mooi een Anita

Comment by Anita du Toit on August 13, 2018 at 11:39pm

Baie dankie julle almal, ek waardeer jul moeite!

Comment by Tina le Grange on August 13, 2018 at 9:34pm

Goeie opstelling en eenvoud Anita, super skerp en die weerkaatsing 'n ekstra bonus

Comment by Christa Snyman on August 13, 2018 at 9:24pm

Wow Anita, dis topklas foto! Uitstekend en welgedaan!

Comment by Dine Potgieter on August 13, 2018 at 9:18pm

Pragtige foto, en goed opgestel! En dit lyk heerlik...

Comment by Neville Hein on August 13, 2018 at 4:50pm

Mooi, skerp, komposisie goed en lyk lekker soet Anita.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2018 at 4:15pm

Nartjie, ek meen netjies, gedoen Anita. Pragtige opstelling, uitstekende beligting en die weerkaata=sing gee daardie ietsie ekstra. 

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2018 at 4:04pm

'n Sterk komposisie met pragtige kleurkontras en 'n mooi weerkaatsing. Welgedaan Anita.

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 3:15pm

Nou raak jy ernstig oor die tema Anita....puik opstelling en ñ uitstekende resultaat met jou beligting!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html