Die blommetjies en eerste lenteblaartjies van 'n 'Pin Oak'.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 14, 2019 at 2:34pm

Lieflik Josef 

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2019 at 9:28am

Lig is mooi, kleure skerp en mooi agter grond Goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 7:50am

Pragtig! Dis ‘n baie goeie foto om nuwe lewe uit te beeld. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2019 at 7:26am
Pragtig Josef
Comment by Anita du Toit on November 13, 2019 at 11:27pm

Wow dis omtrend pragtig Josef!

Comment by Christa Snyman on November 13, 2019 at 8:17pm

Pragtig Josef, dit vertoon fyn en delikaat, treffende komposisie en pragtig teen die swart agtergrond. 

Comment by Mark on November 13, 2019 at 7:54pm

Helder en goed verligte foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html