Baie dankie vir elkeen se kommentaar by die vorige tema-foto, ek waardeer dit.

Views: 38

Albums: Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 17, 2019 at 2:25pm

Treffend en puik afgeneem, Vida.

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 2:14pm
Kleurvol en pragtig
Comment by Elna Geringer on September 17, 2019 at 11:52am

Kyk nou net hoe slim is jy.......Dit is baie mooi Rika. (Lank gelede het ek een dag 'n artikel gelees waarin daar na die ongelyke getalle in fotografie verwys is en oa. dat die afsny punt nie meer as 9 moet wees nie. Meer as dit begin die kyker se oog dwaal en spring en kry nie rus plek nie.)

Comment by gabriel parsons on September 17, 2019 at 10:53am

Pragtige opstelling mooi foto

Comment by Pine on September 16, 2019 at 6:58pm

Baie goed beplan en opgestel en ń Baie Mooi foto daarvan geneem Rika!!

Comment by Vida van Schalkwyk on September 16, 2019 at 5:18pm

rika, dankie vir jou vrolike, kreatiewe foto!!

Comment by Willie Schoombee on September 16, 2019 at 4:16pm

Slim gedink Juffrou....Rika die foto laat my onmiddellik aan skool dink....dit is pragtig en die sirkel ontwerp maak dit ñ treffer. WD!!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 16, 2019 at 4:04pm

Goed gedink, mooi kleurvol en skerp foto.  Goed gedoen Rika.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2019 at 3:32pm

Dis pragtig en baie treffend. Treffend, weens die ontwerp en helder kleure. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html