Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 21, 2019 at 4:41am

Ditto met alles reeds genoem Magda

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2019 at 4:14pm

Kostelik Magda

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:39am

Dis baie oulik en goed uitgevoer. Lekker vrolik. Die verwerking is ook baie goed gedoen. Mooi!

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 8:08pm

Dis die oulikste foto, Magda. 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:59pm

Prentjie mooi, pragtig skerp en mooi kleurvol.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 7:12pm

Baie goeie foto Magda! Baie oulike interaksie met die kinders

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 6:01pm

Pragtige foto Magda Baie goed geneem

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 5:39pm

Baie oulike tema-foto Magda, en te oordeel aan elkeen se houding moet hier sekerlik 'n interessante storie ook wees.

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:35pm

Ek hou veral van die verskillende houdings!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:30pm

mooi foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html