Sluiterspoed: 3/10 sek
Lensopening: F/3.5
Brandpuntafstand: 60mm
ISO: 200

Views: 99

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on March 13, 2018 at 9:44pm

Jy is kreatief Rika;  ek het sowaar ook nie geweet nie

Ditto op die ander se goeie kommentaar

Dankie vir die kamera se verstellings.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 10, 2018 at 8:35am

mooi foto

Comment by Christa Snyman on March 9, 2018 at 9:37pm

Pragtige foto, Rika!

Comment by Rika Schoeman on March 9, 2018 at 3:25pm

Dankie ook Tersia en Jan.

Comment by Tersia Weitsz on March 9, 2018 at 11:32am

Wow, ek dink ook Vida is reg, jou fokus op middelste 'pootjie' is pragtig, baie mooi gedoen

Comment by jan jordaan on March 9, 2018 at 9:06am

PUIK WD 

Comment by Rika Schoeman on March 9, 2018 at 8:24am

Baie dankie vir jul kommentaar!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 9, 2018 at 8:19am

Puik Rika, ek gebruik myne nog baie.

Comment by Willie Schoombee on March 9, 2018 at 7:26am

Rika dit is baie goed uitgevoer met pragtige effek agv die vlak velddiepte. Geen idee wat dit is nie, maar Vida klink redelik seker van haar antwoord.

Comment by Hennie Cronjé on March 9, 2018 at 6:15am

Ek weet nie wat dit is nie, maar jy het mooi herhaling, wat indruk maak. Die diagonale lyn dra by toto goeie ontwerp. Ek wonder net wat die visuele effek sou wees as jy op die voorste een gefokus het met die vlak velddiepte? Maar die foto is baie goed gedoen.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html