Suikerkan

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pierre Hardinge on Wednesday

Anita yt werklik n great foto hier en al die aspekte val so mooi inplek hier en siedaar n wenresep....Hup Hup Anita!!!

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekend Anita. 

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Dis 'n pragtige blom wat jy baie mooi gefotografeer het Anita.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtig, Anita en ek hou van die titel.

Comment by gabriel parsons on Wednesday

Baie pragtig Anita baie goed gedoen

Comment by Vida van Schalkwyk on Wednesday

eenvoudig stunning anita!!

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Anita, fokus en kleure is skitterend

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Dis pragtig en ook baie goed gefotografeer. Die afsny onder is heeltemal in orde, omdat die detail bo mens se aandag sterk trek en vashou. Pragtige kleure met skerp fokus. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Wow Anita dit is pragtig en mooi foto vir die tema, pragtige detail en skerp gefokus. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html