Sonsondergang

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heather Aspeling on May 18, 2018 at 9:38am

Die horizon is mooi reguit maar ek sou eerder 'n stadig sluiterspoed gebruik het vir hierdie foto.  Enige water waar nie iemand in is nie kom altyd baie treffend uit as dit met stadig sluitspoed geneem word.  Waar daar aksie is met iemand wat swem, of surf dan is die vinnige sluiterspoed die beste om die aksie vas te vang.  Nogtans is hierdie vir my 'n baie mooi foto.

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:47pm

Mooi een Anita. Veral die voorgrond tref my.

Comment by gabriel parsons on May 17, 2018 at 10:25am

Baie mooi Anita

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 8:46am

Anita, alles saam 'n pragtige foto.

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 8:32am

Die sagte kleure is pragtig! Baie mooi Anita.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 8:02am

Baie mooi Anita

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 7:43am

Sloep, see, sand en dit maak toe ñ pragtige foto Anita. Goeie komposisie. WD!

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 7:04am

My eerste gedagte was S vir sloep! Maar die sloep dien as 'n leidende lyn om jou oog na die berg en mooi kleure doer ver te neem. Baie mooi en goed gefotografeer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html