See by Stormsriviermonding. Hierdie is seker een van die mees gefotografeerde mondings in ons land. Hier het so ñ effense mistigheid oor die see begin ontwikkel.

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2018 at 7:42am

Hierdie is droomwêreld wat ñ mens maar net kan geniet soos dit is. Dankie vir jul kommentare, word waardeer. Wees waaksaam vandag en glo in ñ beter toekoms.

Comment by Michiel Prins on May 17, 2018 at 10:49pm

Baie mooi Willie! Die wolkie gee balans

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 9:19pm

Baie mooi Willie

Comment by Johan Ayres on May 17, 2018 at 8:01pm

Pragtige foto met perfekte komposisie.

Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2018 at 7:59pm

Baie mooi Willie

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 5:30pm
Willie jy het dalk met 'n rede die wolkie bo in die middel daar gelaat, maar ek stel ook voor dat jy dit wegsny of uitkloon sodat al die fokus op die uiters, pragtige toneel is.
Goeie tema-foto
Die warm kleure van die rotse vs die koue blou/groen is treffend.
Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 4:21pm

Pragtige kleure Willie en die mis gee atmosfeer.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 17, 2018 at 4:08pm

love it!!

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:55pm

Uitstekend en goeie temafoto Willie.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 3:07pm

Baie mooi Willie,  Ek sou die wolkie bo afsny dan is die pragtige lig op die rotse nog meer skerp en opvallend.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html