Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie oulik!

Comment by Linda Erasmus on Wednesday

jy gee my n oulike idee !

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Hie hie Linda.. jy maak my aand!! Nee die skuurpapier sou net goed gepas het by die houtskaafsels~tema en as dit is is dit goed uitgedink!!!

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

mooi een werk vir tema

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Pragtige skaafsel hart Linda.

Comment by Linda Erasmus on Wednesday

dankie aan almal wat gekyk het

Anita lyk my foto skurf?

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Pragtig ek hou van dit Linda

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Mooi hartjie vir die tema Linda, pragtig gedoen met opstelling.

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Slim gedink Linda

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Mooi foto Linda..het jy skuurpapier as agtergrond gebruik?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html