Views: 80

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:42am

Baie kreatief Linda, met daardie blou veters wat nie misgekyk kan word nie.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 18, 2018 at 8:09am

love it, linda!!

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 5:48pm
Linda, jou slim kind; skitterend!!
Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 4:49pm

ñ Mens kan dit beslis nie miskyk nie Linda, goed uitgevoer met goeie kontras. WD!

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:59pm

Die blou trek sterk aandag Mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 3:16pm

Dit is nou sommer baie pragtig, mooi sterk kleur wat tref.

Comment by Linda Erasmus on May 17, 2018 at 2:22pm

baie dankie aan almal wat gekyk het

Comment by Elna Geringer on May 17, 2018 at 1:30pm

Slim gedoen Linda en baie goeie kontras gekry met die blou veters. 

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 12:19pm

Hier is sterk kontras in kleur en dit maak indruk. Ook goeie eenvoud. Hierdie twee eienskappe sorg omtrent altyd vir 'n goeie foto met trefkrag. Baie mooi!

Comment by Dean Swanepoel on May 17, 2018 at 11:54am

Something different, eye catching

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html