Sluiterspoed: 1/125 sek
F/8
Brandpuntafstand: 18mm
ISO: 100

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 8:21am

Dankie Dine.

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:31pm

Baie mooi! Ek kan myself sien daar rondloop...

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 6:13pm

Dankie aan elkeen vir julle kommentaar, ek waardeer dit.

Comment by Pieter Steyn on May 16, 2018 at 6:13pm

Baie mooi toneel en foto

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2018 at 3:30pm

Pragtig

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2018 at 3:15pm

Rika die laatmiddag lig op die toneel is baie mooi. Die dam in die middelgrond lok die oog omdat dit kontrasteer. Ek dink jy het goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2018 at 3:11pm

Ek het al geleer dat met die tipe tonele dit beter is om twee fotos te neem waar een fokus in die lug het en dan 'n 2de met fokus op die voorgrond. In PS bring jy dit dan na een foto toe. Ek verkies om "bracketing" te doen met 3 fotos en wat dan in LR of PS na een verwerk word

Hierdie is die tipe toneel waarna ek in die epos, wat ek vir jou gestuur het, verwys

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 2:24pm

Pragtig! Jou kamera-verstellings is reg en die foto is goed uitgevoer. Jy moes net die horison hoër geplaas het met meer voorgrond. Die rede is dat die lug nie detail in het nie - al die detail is in die land. Verder baie mooi, hoewel Josef se opmerking oor die son reg is.

Comment by Anita du Toit on May 16, 2018 at 2:23pm

Pragtige toneel en foto Rika!

Comment by Josef Steyn on May 16, 2018 at 2:20pm

Uitstekend Rika. Die son is biejie ooebelig maar dit is moeilik te vermy. 'n Minuut later sou die toneel heel anders gelyk het. Miskien het jy so 'n foto!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html