Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday
Albertyn jy is baie slim met die S as tema; briljant!
Die toneel herinner my aan 'n foto van my wat ek by Erindi in Namibia geneem het. Ek sal tog weer daarna kyk maar jou twee speel baie lekker saam.
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtige foto Albertyn. Dit lyk of hulle dit gate uit geniet.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Goeie temafoto en lekker titel!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie goeie plasing, mooi skerp foto en goed geneem.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Baie goeie fokus en goed gedoen Albertyn. 'n Mens kan hulle vir lank dophou as hulle aan die speel is

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Pragtig Albertyn!!!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Hulle lief water en om te speel en jou foto is ñ pragtige weergawe daarvan Albertyn. Goeie intimiteit vasgevan so in hul speel. Pragtig met goeie IQ.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Sjoe, maar dis pragtig! 'n Uitstekende foto. In alle opsigte baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html