Skuite

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on May 16, 2018 at 9:44am

Hou baie van die kleure in die foto, dit het dadelik my aandag getrek!

Comment by Riaan on May 15, 2018 at 9:20pm

wow  wat 'n pragtige kleurvolle prentjie en die Turkoois agtergrond gee nog meer oemf aan jou foto

Comment by Vida van Schalkwyk on May 15, 2018 at 7:10pm

dis mooi vrolik anita!! en die see se kleure is ook pragtig

Comment by Pierre Hardinge on May 15, 2018 at 6:36pm

Kleurvol, pragtig, love dit Anita!

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2018 at 4:04pm

Kleurvol en vrolik! Baie mooi Anita.

Comment by Anita du Toit on May 15, 2018 at 1:28pm

Baie dankie julle almal.. ja Doretha jy is reg!

Comment by Doretha Kock on May 15, 2018 at 11:52am

'n Foto so na my hart, Anita. Arniston?

Comment by Dean Swanepoel on May 15, 2018 at 9:37am

Baie mooi, Mal oor die kleur. Lyk soos hier by my in Mozambique.

Comment by Josef Steyn on May 15, 2018 at 8:42am

Jy skop die tema af met 'n uitstekende foto Anita. Wel gedaan. Kleurvolle herhaling.

Comment by Willie Schoombee on May 15, 2018 at 7:58am

Baie mooi Anita met pragtige herhaling van die skuite. Goed uitgevoer!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html