Ek weet die agtergrond tussen die blaartjies gaan pla,kyk maar daar verby en konsentreer op die middelste deel op volgrootte.Dit is sonder verwerking geplaas. Opregte dank aan julle wat moeite doen om kommentare op my foto te gee.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:49pm

Dit wwerk vir my goed so. Die geel is mooi helder en die nuwe blom binne die sonneblom trek mens se aandag genoeg dat die agtergrond glad nie pla nie. PRAGTIG

Comment by Riaan on February 12, 2019 at 8:10pm

wow Anita, hierdie is uitsonderlik goed gedoen en die detail is indrukwekkend. wat my opval is die pragtige kontraste en ook die uitsonderlike mutasie

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:46pm

Puik, Anita!!!

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:19pm

Ongelooflike detail. Uitstekend Anita.

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:54pm

Hier pla gald niks nie, dis lieflik Anita. BGG 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:42pm

Pragtig skerp mooi foto.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:34pm

Mooi die sirkel-effek Anita en so ook die helder geel met mooi detail in die blare

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:36am

Jy woeker met selfoontegniek. Goeie foto Anita

Comment by Vida van Schalkwyk on February 12, 2019 at 6:58am

'n unieke foto - well done!!

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2019 at 6:49am

Anita die fokus is uitstekend vir ñ selfoon en dit het sommer ñ pragtige foto aan jou besorg vir jou tema. WD!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html