20190212_161847 Tema Selfoon: Gebrande Kunswerk

Ek het dit geneem in 'n badkamer van 'n uitgebrande huis.

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 14, 2019 at 9:28am

Sjoe, dit is ongelooflik. Ai dis hartseer maar nou is dit 'n nuwe kunswerk. Pratige foto en ek dink dit sal goed werk ook in swart en wit. Mooi selfoon foto

Comment by Doretha Kock on February 14, 2019 at 8:52am

Treffende en uitstekende foto, wat mens laat wonder, Anita.

Comment by Tina le Grange on February 13, 2019 at 5:30pm

Besondere kunswerk Anita, maar tog so tragies vir die eienaar.

Ek hou baie van die foto.

Comment by Christa Snyman on February 13, 2019 at 4:43pm

Lyk regtig soos 'n kunswerk, mooi raak gesien Anita.

Comment by Pieter Steyn on February 13, 2019 at 3:35pm

Baie mooi een Anita - wonder wat was dit

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2019 at 12:42pm

Baie goed raakgesien Anita. Amper soos 'n abstrakte kunswerk!

Comment by Elna Geringer on February 13, 2019 at 9:06am

WOW......

Comment by gabriel parsons on February 13, 2019 at 8:33am

uitstekend raakgesien Prag foto Anita

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2019 at 8:03am

Pragtig Anita, besondere kleure bymekaar.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2019 at 7:30am

Interessant en mooi Anita

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html