Hier is gister se oorspronklike foto. Ek het foto gecrop, al die kolletjies op die blare mooi uit geclone en die groen in die hoek net 1 kleur gemaak en toe gesharpen

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:23am

Baie mooi Susan, jy is goeie kunstenaar.

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:46pm

Pragtig! 'n Baie goeie advertensie vir selfoonfotografie.

Comment by Riaan on February 10, 2019 at 8:40pm

... en hiers 'n puik resultaat Susan, die kleure is regtig uitsonderlik mooi helder en skerp

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 6:53pm

Susan hier is die fokus super-skerp; pragtig!

Dankie dat jy die oorspronklike foto wys sowel as gister se verwerking.

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:46pm

Pragfoto, Susan!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2019 at 4:21pm

Susan daardie selfoon van jou toor behoorlik, uitstekende Bytjies en blommetjies, lyk my dit is ñ gewilde onderwerp vir selfoon fotografie.

Comment by jan jordaan on February 10, 2019 at 4:18pm
WOW UITSTEKEND
Comment by gabriel parsons on February 10, 2019 at 3:13pm

N Baie  goeie foto Susan Puik gedoen

Comment by Anita du Toit on February 10, 2019 at 3:02pm

Die fokus is uitsonderlik goed gedoen en dis 'n lekker kleurvolle foto.. WELGEDAAN Susan!

Comment by Elna Geringer on February 10, 2019 at 2:34pm

Beide die foto's is uitsonderlik Susan. BGG

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html