TEMA - Selfoon - Tru beligting op Appelliefies

foto kom uit die argiewe
Jammer dit gaan dol, ek lewer weer binnekort kommentare op jul foto's

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:48pm

Dankie almal vir die kyk en kommentare, waardeer dit opreg.

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:48pm

Pragfoto, Susan!!!! Die beligting is "magic"!

Comment by gabriel parsons on February 12, 2019 at 4:03pm

Baie mooi foto Susan BGG

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:18pm

Pragtig Susan! Veral die beligting werk uitstekend!

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:54pm

Nee wat , in jou twee handjies werk enige kamera. Perfek Susan

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:41pm

Fantasties, die lig val pragtig en jy het dit goed benut.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2019 at 1:07pm

Susan, Selfs in jou argieftyd was jy al 'n "professional" - goeie voorbeeld van tru-beligting, skerp fokus, goeie agtergrond en die sonstrale is ekstra spesiaal.

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:35am

Uit die boeke Susan!  Ek sal moet een dag deurry vir indiensopleiding.

Comment by SJ Botha on February 12, 2019 at 10:14am

Skitterende foto.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 12, 2019 at 6:56am

'n stunning foto susan!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html