seker die naaste wat ek aan 'n perfekte weerkaatsing sal kom. vroegoggend langs Karoo plaasdam

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on February 11, 2019 at 1:57pm

Ditto op al die goeie kommentaar. Pragtig en puik, Riaan.

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:09pm

Baie goed Riaan, ek hou van die horison wat jy in die middel geplaas het.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 11, 2019 at 11:04am

b-e-a-u-t-i-f-u-l   riaan!!

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 8:46am

PERFEK Riaan!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:34am

Puik Riaan.

Comment by gabriel parsons on February 11, 2019 at 7:51am

Dit is n baie goeie foto Riaan Perfekte plasing van jou horixon Baie  mooi

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 7:01am

Wel die rustigheid straal behoorlik uit hierdie pragtige sefoon foto Riaan, besonders mooi!!

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 6:34am

Sjoe sjoe sjoe, omtrent mooi weerkaatsing en voël n bonus

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:35pm

Pragtig! Die grootste voordeel van selfoon - mens kan onmiddelik "share" en almal jaloers maak...

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 9:53pm

Riaan, Ek stem saam met Johan - goue beker vir jou!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html