Die pragtige semmetrie wat n mens soms vasvang in vuurwerke

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:37pm

Uitstekende foto, Gabriel en baie gepas by die tema. WD!

Comment by Willie Schoombee on April 18, 2018 at 4:33pm

Gabriel ek gee jou 2 ekstra bonuspunte vir perfeksie van die uitvoering daarvan. Jy kry dus 12/10 want dit skitter!!

Comment by Rika Schoeman on April 18, 2018 at 1:32pm

Pragtig en kleurvol!

Comment by Tina le Grange on April 18, 2018 at 1:14pm

Sjoe Gabriël;  uitstekende tema-foto Die atmosfeer is treffend.

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:28am

WOW PUIK 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:10am

Baie mooi tema foto 

Comment by Johan Ayres on April 17, 2018 at 10:41pm

Skitterende temafoto Gabriel.

Comment by Vida van Schalkwyk on April 17, 2018 at 9:08pm

letterlik SKITTEREND soos gerrie sê!!

Comment by Neville Hein on April 17, 2018 at 8:57pm

Baie mooi met die donker agtergrond Gabriel.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:52pm

Skitterende foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html