Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:46am

WOW WOW 

Comment by Herman Swanepoel on April 17, 2018 at 5:19pm

Is 'n baie mooi foto Gabriel.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 5:05pm

Baie dankie almal  vir die kommeentaar.  Anita jy is reg dit val binne my belangstellings sfeer maar omdat ek min fotos reg van voor af neem is hulle maar skaars. Christa dit is die ingang na die roomse kerk in Pala-Pala, Cavite in die  Phillies

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:13pm

Soveel kleure en teksture en dan nog simmetrie daarby. Pragtig Gabriel.

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 12:55pm

Sjoe dis omtrend indrukwekkend. Mooi foto Gabriel. Ek het gedink die tema val in jou kategorie van voorkeur.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 9:17am

Wow darem so kunstig, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 7:31am

'n Pragtige en besondere poort. Mooi detail en kleure, asook goeie simmetrie. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:21am

Gabriel pragtige en kleurvolle tema foto WD!!

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:40pm

Uitstekend, Gabriel (gee asb meer inligting oor hierdie pragtige foto).

Comment by Johan Ayres on April 16, 2018 at 9:34pm

Pragtige temafoto en pragtige verwerking Gabriel.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html