Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on March 27, 2020 at 10:17pm

Baie mooi Anita

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:36pm

Pragtig - met goeie komposisie!

Comment by Christa Snyman on March 27, 2020 at 8:17pm

Lief die mooi sagte kleure, Anita. Baie mooi!

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 7:08pm

Pragtige komposisie Anita.

Comment by Marita McCabe on March 27, 2020 at 5:21pm
LOVE IT!!!! WOW Anita, hy praat sommer diep!!!
Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:04pm

Baie mooi gedoen Anita, kleure is ook besonders

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 3:20pm

Anita ek hou van die portretformaat, mooi met sambreeltjie regs, goeie silhoeët en weerkaatsing op die water.

Voordat ek Hennie se kommentaar gelees het, het dit ook vir my gevoel die son sit ietwat te hoog maar in geheel is die atmosfeer treffend.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:51pm

Mooi geneem, ek hou vd son se weerkaatsing op die water.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 12:45pm

'n Baie interessante silhoeët verkry deur die vorm van die boom Anita. Die sagte kleure gee 'n baie rustige atmosfeer an die foto. Mooi.

Comment by Heleen Moulder on March 27, 2020 at 11:45am

Pragtig, kan jy asb laat weet waar dit is?  Lyk soos meer in Malawi of Lake Victoria?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html