Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:22pm

Volpunte Anita! Werklik uitstekende temafoto.

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:45am

MAL OOR JOU FOTO, BAIE MOOI 

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:17pm

Pragtige foto Anita!

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 1:18pm

Dankie vir jul kommentare ek waardeer dit.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 8:21am

Pragtige simmetrie en ook 'n pragtige foto. Jy kan lig net 'n fraksie ligter maak. Net soos vertikale lyne, waarvan hier baie is, skep simmetrie 'n formele atmosfeer - hier 'n gewyde atmosfeer. Die komposisie iss baie goed met die afsnypunt goed gekies. Mooi skerp ook. Pragtig!

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:15am

Pragtige simmetrie  en baie mooi foto Anita

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:16am

Uitstekend vir die tema Anita en die kruis agter maak ñ baie goeie fokuspunt. Baie goed uitgevoer!!

Comment by Susan on April 16, 2018 at 11:06pm

Pragtig, werk mooi saam.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html