Baie dankie vir die kommentaar op vorige foto's

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Baie mooi Doretha, veral die kleure.

Comment by gabriel parsons on Friday

Pragtig Doretha

Comment by Susan on Thursday

Dit is lekker helder en vang mens se oog dadelik. Ook mooi abstrak vir my. MOOI

Comment by Christa Snyman on Thursday

Dit trek inderdaad aandag, pragtige kleure Doretha.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi  Doretha.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Treffende abstrak en dit trek onmiddelik aandag. Uitstekende foto.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig en maak indruk! Sirkels het sterk trefkrag en dit sien mens hier. Die helder kleure dra ook by. Dan is daar ook ‘n mooi kunstige inslag. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Dit is pragtig gedoen Doretha, abstrak en mooi kunstig, ook mooi versadigde kleure. WD!  

Comment by Martie Venter on Thursday

Baie mooi uitbeelding van die tema!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday
Kunstig met mooi kleure

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html