Tema: Soos van bo gesien - Luiperd in Rivier

Dankie vir die kyk en kommentare op my blom verwerking

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2019 at 12:11pm

WOW en nog 'n WOW!!!!!!!!!! dis nou net sommer "AWESOME" gedoen Pine

Comment by Doretha Kock on May 22, 2019 at 10:41am

Sjoe!, dis besonders Pine.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:39am

Wat 'n geleentheid!! baie mooi een Pine

Comment by Riaan on May 21, 2019 at 9:32pm

wow Pine stem 100% met die ander kommentare, jy't regtig 'n unieke foto van 'n skaars groot kat. om te dink hierdie kêrel gaan kans sien om na die naaste vastigheid aan die regterkant spring en dit beklemtoon net weer hulle uitsonderlike akrobatiese vermoëns. regtig 'n foto waarop jy baie trots kan wees en jouself baie gelukkig kan ag

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2019 at 7:17pm

Briljante foto Pine.

Comment by Adriaan Loots on May 21, 2019 at 6:59pm

Puik

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:06pm

Wat 'n pragtige toneel en foto! As jy hierdie fot nog meer treffend wil maak, moet jy só crop dat daar net water bokant die luiperd is. Maar soos dit is, is dit ook baie mooi en iets baie besonders.

Comment by Willie Schoombee on May 21, 2019 at 3:31pm

Pine dit is  Wow foto en dit lyk soos in die Sabie rivier in Kruger. Net een kans wat jy hier gekry het en dit baie goed benut.

Comment by Rika Schoeman on May 21, 2019 at 2:41pm

Die manier waarop die dier na die water kyk laat mens wonder sien hy iets, of gaan hy dalk die water aandurf? Baie mooi Pine, ek hou van die storie wat daar in die foto is.

Comment by Mark on May 21, 2019 at 1:24pm

Dis n baie nice foto....dis so raar om luiperd oop te fotografeer, en dan so in die middel van die rivier op n klip is iets besonders

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html