Vanweë die moontlikheid van 'n mooi natuurlike agtergrond het ek besluit om die foto by f2,8 te neem. Dit het toe wel 'n mooi bokeh opgelewer en ten spyte van die klein lensopening 'n web wat grotendeels in goeie fokus is.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Friday

Baie mooi Josef endankie dat jy vertel hoe ty te werk gegaan het om die foto te neem. So leer ons by mekaar. Ek voel ook soos Willie.....hier by ons is ook nie spinnekoppe nie, net ape........

Comment by jan jordaan on Friday

BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Baie mooi foto, die spinnekop ken darem sy job.  Lyk soos groot wiel.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Fantasties Josef.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Stem saam dis 'n besondere pragtige foto en agtergrond, Josef.

Comment by Vida van Schalkwyk on Thursday

'n fantastiese foto èn kunstig-ontwerpte web  -  WOW!!!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Aller mooiste Josef, puik gefotografeer, ek het heel middag rondgeloop en soek sonder sukses, lyk my Bronkies het nie spinnekoppe nie.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis 'n pragtige low key foto wat baie goed uitgevoer is. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Jammer ek bedoel web

Comment by Tersia Weitsz on Thursday
Die weg is pragtig en jou agtergrond sowel as bokeh ekstra mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html