Dit is nog 'n komponent van die rekenaar se moederbord

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

Goeie focus en goed geneem. Sjoe, die kleur is nogal interessant vir die binnekant van 'n rekenaar.

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, Anita!

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Mooi - mens kan heerlike nabyskote van die rekenaar se binnewerke doen (as die stof gaan le het, in myne se geval)

Comment by Ella Fourie on Saturday

Goeie foto Anita!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 8:16am

interessante hitte geleier veral die kleur wat meestal blink of swart is

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 7:42am

Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 7:16am

Dit moet baie sterk vergroot wees. Baie interessant en goed uitgevoer met mooi skerp fokus. Die kleure doen iets vir die foto en jy het goeie eenvoud ingebou. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:12am

Baie mooi kleur wat die komponent het, baie interessante foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html