ek waardeer elkeen se kommentaar op my foto's - dankie baie!

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 7, 2019 at 3:45pm

Vida ja die teksture floreer hier, pragtig gefotografeer en goeie bydrae vir die tema. WD!

Comment by Elna Geringer on August 7, 2019 at 3:24pm

Die toneel roep 'n fotograaf om te kom speel. Ek hou van die foto soos hier geneem en dit dra 'n lekker tema gevoel. Nog 'n foto sou die oop bakstene sonder die draad en die venster wees. Dan ook net die venster, sonder die oop bakstene. Daar kan jy besluit of jy die draad gaan hou of moet dit uit gehaal word. Sjoe.......kan jou nogal lekker besig hou. Net soos hier is dit 'n wen foto Vida

Comment by Pine on August 7, 2019 at 8:55am

Goeie tema foto Vida!

Comment by Hennie Cronjé on August 7, 2019 at 8:17am

Hier is verskillende teksture - die bakstene, die muur en selfs die draad. Die skuins plasing van die venster gee die idee van vervallendheid. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on August 7, 2019 at 8:15am
Baie mooi raakgesien en geneem

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html