Baie dankie vir die terugvoer by tekstuur 1. Ek waardeer dit.

Dis ongelooflik koud en mistig by ons in die winter en ek het tevergeefs probeer om die turksvye aan die lewe te hou. Al wat oorgebly het daarvan was hierdie mooi, verdroogde blaar.

Views: 49

Albums: Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on August 17, 2019 at 8:44am

Pragtige tekstuur, Rika.

Comment by Tina le Grange on August 16, 2019 at 8:11pm

Rika ek sou sowaar nie die turksvyblaar herken het nie; mooi kunstig, veral die geboë lyn en interessante tekstuur.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 16, 2019 at 7:50pm

Kan mens glo , baie mooi gesien en geneem.

Comment by Josef Steyn on August 16, 2019 at 7:34pm

Mooi foto van die blaar Rika.

Comment by Pine on August 16, 2019 at 7:14pm

ń Goeie foto geleentheid raakgesien Rika en toe sommer ń Goeie tema foto geneem!

Comment by Hennie Cronjé on August 16, 2019 at 1:57pm

Dis 'n baie mooi foto met 'n mooi sierlike boog en goeie kontras. Die blaar vertoon ook mooi tekstuur. Die agtergrond kan dalk bietjie donkerder gemaak word, sodat dit nie mens se aandag wegtrek nie.

Comment by gabriel parsons on August 16, 2019 at 12:39pm

mooi foto Rika

Comment by Tersia Weitsz on August 16, 2019 at 11:18am

Dis sommer baie interessant en mooi Rika

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html